Loading...

Blog - "Nutrition"

Posted by Danie de Lange on 1 Sep 2021
Diere gesondheid: Maak seker ooie is 4 weke voor lamtyd geënt om immuniteit via biesmelk aan lammers oor te dra. Maak voerbakke gereeld skoon deur mis, stof en meel te verwyder. Sorg vir skoon water. Infrastruktuur Genoeg VREETSPASIE vir ooie en lammers te alle tye, veral sodra die lammers sterker begin vreet!. Voorsien skaduwee in die somer vir lammers op kraal. Voeding: Verseker voldoende biesmelkkwaliteit en optimale melkproduksie met lamtyd deur ooie die laaste drie weke voor lam met ‘n Feedmaster deurvloeiproteïen produk of ‘n lek te help. Begin met kruipvoer binne 10… Read More
Posted by Danie de Lange on 10 Aug 2021
Die vreet van hare en wol is meestal die gevolg  van 'n ernstige proteien- en/of sinktekort. Die mees waarskynlike oorsaak van hare en wol vreet gedurende die winter is ‘n proteïentekort, want die diere is opsoek na proteïen terwyl hare en wol suiwer proteïen is. Dikwels word haarballe in die grootpens van hierdie skape aangetref. In ‘n mindere mate gebeur dit ook as daar ‘n sinktekort voorkom. Die aanbeveling is dat beide proteïen en spoorelemente aangevul word Gedurende die wintermaande is die weiding droog en het dit ‘n tekort aan proteïen. Die mikro-organismes in die grootpens van… Read More
Tags:
Posted by Admin on 16 Jul 2021
Why the need for Protein Supplements? In ruminants, the rumen fulfils the need for a fermentation cask. The volume of an adult rumen varies from animal to animal, but it is usually in the vicinity of 4 to 10 litres in sheep and 100 to 300 litres in cattle. In as early as 1891, researchers indicated that a lack of protein in the feed brings about a decrease in digestibility of particularly the fibrous parts of feed. Ruminants, and not single-stomach animals, use microbes (bacteria and protozoa) to help them digest food to a certain extent, and later the animal digests the more easily… Read More
Tags:
Posted by Danie de Lange on 10 Feb 2021
Fosfaat- en proteïenlekaanvulling is deel van suksesvolle rooivleisproduksie in Namibië. Fosfaataanvulling in die vorm van Futterfos P6 is baie goedkoop en diere kry dit meestal net gedurende 4 maande op groen weiding. Die produsent moet dus alles in sy vermoë doen om sy diere maksimum toegang tot fosfaat te gee. Verwyder ook klipsout by beide skaap- en beestroppe om optimale fosfaatinnames te verseker.Feedmaster se proteïenlekreeks bevat derhalwe ook deurgaans hoër vlakke fosfaat om die weiding se lae vlakke en diere se fosfaatbehoeftes aan te vul. Hoeveel Futterfos P6 moet in die… Read More
Tags:
Posted by Admin on 13 Nov 2020
During the dry season from July to December, there is a huge drop in the nutritional value of natural pastures. Animals need more time and spend more energy to satisfy their nutritional needs. Most ewes struggle to raise twins which are common during this time of year. Fortunately, animals that are kraaled every night allow the owner to assist his animals daily. The following feeding guidelines will contribute to better production: 1. Treatment of Ewes which also contribute to better growth of Kids and Lambs Start supplementing ewes within the last 3 weeks before lambing! Ewes with twins… Read More