Loading...

Blog - "Admin"

Posted by Admin on 21 Jun 2024
Weiveld aksies Dit gaan nie anders op ‘n wildplaas, as op ‘n veeplaas nie. Die hoofdoel in droogtetye is om die vee of wild aan die lewe te hou sodat die kernkudde kan oorleef. Daar word nie van produksie gepraat nie, maar van oorlewing van die diere. Wat is die strategie daarna sodra die eerste reëndruppels geval het? Die fokus moet op die natuurlike hulpbron wees, hoe moeilik dit ook al is. Dit is nie wat ons op die bogrond sien waaraan ons aandag moet gee nie, maar dit wat onder die grond is, naamlik die wortels van die plante en die grond oppervlakte. Indien daar tekens is van polveld… Read More
Tags:
Posted by Admin on 4 Apr 2024
Dear Equestrian community When it comes to feeding your horse, we want to make things easier; therefore, Equibran mash will now be replaced with Equibran pellets, which can be used as a complementary feed with a balanced horse feed. This product can be fed dry or soaked in water, allowing for more flexibility and a lower chance of choking when the product has not been moistened by mistake. Equibran offers an optimal fiber source with high-quality protein and is a natural source of phosphorus. Equibran, also known as digestive wheat bran, is low in starch and high in digestible fibre. It… Read More
Tags:
Posted by Admin on 22 Dec 2022
The KEY = Phosphorous Supplementation What are the critical areas in red meat production that drive profitability? Weaner percentage Weaner weights Optimal utilization of your cheapest feed source, namely natural pastures Marketing at the right time, place, and price, but it is only possible if you have animals to market. In this article, we want to look at the impact of the right phosphate supplement on the above key areas that drive profitability. Phosphate supplementation is too expensive: right or wrong? The perception exists that phosphorous supplementation is too expensive,… Read More
Tags:
Posted by Admin on 27 Oct 2022
Jaarlikse ramaankope, ooiseleksie en die versorging en seleksie van jong ooie verseker genetiese vordering! Die jong ooie of vervangingsootjies dra by tot die genetiese vordering of verbetering in die kudde en verhoed dat die ooitrop se gemiddelde ouderdom nie te hoog raak nie. Dit word gedoen deur al die ooie wat deur die jaar op grond van ouderdom, swak produksie en lae reproduksie uitgeskot word, te vervang met beter jong ooie. Navorsing bevestig wat produsente oor die jare ervaar: Ooitjies wat gedurende die eerste 2 maande na geboorte goed gegroei het, presteer baie beter oor die res… Read More
Tags:
Posted by Admin on 2 Mar 2022
Mineral Composition Futterfos P6 Rock Salt Calcium 66 0 Phosphorus 60 0 Urea 0 0 Salt 50% 95% + Magnesium 1800 0 Sulphur 2 0 Cobalt 4 0 Copper 150 0 Manganese 650 0 Zinc 800 0 Iodine 15 0 Selenium 3 0 Daily intake: Ewe 20g 6g Cow 150g 50g Rock Salt cannot improve animal production due to the lack of phosphorus and other essential minerals. 40kg Futterfos +… Read More
Tags: