Blog - "Joubert De Wit"
Posted by Joubert De Wit on 21 Aug 2017
Dit is ‘n bekende en belangrike praktyk in veeboerdery om elke jaar minstens 20% van die ooikudde met jong ooitjies te vervang en wel om die volgende redes:
Om die ooikudde se gemiddelde ouderdom te handhaaf
Om ouer diere waarvan die produksie en reproduksie vermoë begin daal te vervang
Om die kudde se gehalte voordurend te verbeter
Om deurlopend nuwe genetika in die kudde te bring
Vervangingsmetode
Haal alle ou ooie uit wat:
Sluittand is
Swak in kondisie is
Swak moedereienskappe toon
Uierprobleme ontwikkel het
As ooilammers gespeen word vir vervanging, selekteer hulle… Read More