Loading...

Blog - "Jaco Labuschagne"

Posted by Jaco Labuschagne on 27 Feb 2024
Droogtes in Namibië word beskou as die hoof oorsaak van onstabiele diereproduksie en dus moet droogtes as sodanig 'n fundamentele aspek wees wat altyd in ag geneem moet word tydens die beplanning van langtermyn produksie doelwitte en strategieë. Omdat veld weiding in Namibië die goedkoopste bron van voeding vir herkouers is, sal die beskerming en bewaring van hierdie natuurlike hulpbron die middelpunt moet vorm waarom droogte strategieë beplan moet word. Die beplanning van droogtevoeding strategieë moet twee verskillende tipes droogtes in ag neem, nl: die normale en voorspelbare… Read More
Tags: