Blog - "Drought"
Posted by Admin on 21 Jun 2024
Weiveld aksies
Dit gaan nie anders op ‘n wildplaas, as op ‘n veeplaas nie. Die hoofdoel in droogtetye is om die vee of wild aan die lewe te hou sodat die kernkudde kan oorleef. Daar word nie van produksie gepraat nie, maar van oorlewing van die diere. Wat is die strategie daarna sodra die eerste reëndruppels geval het? Die fokus moet op die natuurlike hulpbron wees, hoe moeilik dit ook al is. Dit is nie wat ons op die bogrond sien waaraan ons aandag moet gee nie, maar dit wat onder die grond is, naamlik die wortels van die plante en die grond oppervlakte. Indien daar tekens is van polveld… Read More
Posted by Duré Boshoff on 30 May 2024
Importance of roughage during the dry season
Providing roughage in a drought situation is a given and extremely necessary for the survival of ruminants. Ruminants have a complex four-stomach digestive system that relies on roughage to maintain proper digestion and overall health. They will always need roughage as part of their daily nutritional source as roughages provide the necessary fiber that promotes rumination and ensures the proper functioning of the microbial populations in the rumen.
Microbes in the rumen break down complex carbohydrates found in roughages into simpler compounds… Read More
Posted by Jaco Labuschagne on 27 Feb 2024
Droogtes in Namibië word beskou as die hoof oorsaak van onstabiele diereproduksie en dus moet droogtes as sodanig 'n fundamentele aspek wees wat altyd in ag geneem moet word tydens die beplanning van langtermyn produksie doelwitte en strategieë. Omdat veld weiding in Namibië die goedkoopste bron van voeding vir herkouers is, sal die beskerming en bewaring van hierdie natuurlike hulpbron die middelpunt moet vorm waarom droogte strategieë beplan moet word.
Die beplanning van droogtevoeding strategieë moet twee verskillende tipes droogtes in ag neem, nl:
die normale en voorspelbare… Read More
Posted by Drikus Delport on 7 Aug 2019
Introduction
During the extreme drought which Namibia is experiencing at the moment, many farmers have lost cattle and sheep to urea poisoning or what they suspect was urea poisoning. The following article will attempt to give background on what urea is and how it can be used in lick supplementation programs.
Urea is a non-protein nitrogen (NPN) compound. Farmers should remember that urea contains no other useful feed components such as energy, amino acids, minerals or vitamins, therefore it should be used in conjunction with feed components which can supply the needed energy, amino acids,… Read More
Posted by Christo du Plessis on 3 Mar 2016
Na die afloop van ʼn droë seisoen, of erger ʼn landsdroogte soos wat ons tans ondervind het, is daar altyd ʼn vraag rakende die lekprogram wat gevolg moet word sodra die eerste reën begin val het. Gewoonlik begin die diere agter die eerste groen gras aanhardloop en word hulle selfs maerder word as wat hulle voor die reën was.
WEIDINGSITUASIE
As ons kyk na die situasie in die veld, sal ons sien dat veral na ʼn rampsdroogte daar weinig bestaande polveld oor is, en dat die weiding gedomineer word deur nuwe ontkieming en natuurlik meer as genoeg onkruidspesies wat floreer. Alhoewel hierdie weiding… Read More