Loading...

Blog - "lekaanvulling"

Posted by Christo du Plessis on 3 Mar 2016
Na die afloop van ʼn droë seisoen, of erger ʼn landsdroogte soos wat ons tans ondervind het, is daar altyd ʼn vraag rakende die lekprogram wat gevolg moet word sodra die eerste reën begin val het. Gewoonlik begin die diere agter die eerste groen gras aanhardloop en word hulle selfs maerder word as wat hulle voor die reën was. WEIDINGSITUASIE As ons kyk na die situasie in die veld, sal ons sien dat veral na ʼn rampsdroogte daar weinig bestaande polveld oor is, en dat die weiding gedomineer word deur nuwe ontkieming en natuurlik meer as genoeg onkruidspesies wat floreer. Alhoewel hierdie weiding… Read More