Blog - "Futterfos"
Posted by Admin on 2 Mar 2022
	
		
			Mineral Composition
			Futterfos P6
			Rock Salt
		
	
	
		
			Calcium
			66
			0
		
		
			Phosphorus
			60
			0
		
		
			Urea
			0
			0
		
		
			Salt
			50%
			95% +
		
		
			Magnesium
			1800
			0
		
		
			Sulphur
			2
			0
		
		
			Cobalt
			4
			0
		
		
			Copper
			150
			0
		
		
			Manganese
			650
			0
		
		
			Zinc
			800
			0
		
		
			Iodine
			15
			0
		
		
			Selenium
			3
			0
		
		
			Daily intake: Ewe
			20g
			6g
		
		
			Cow
			150g
			50g
		
	
Rock Salt cannot improve animal production due to the lack of phosphorus and other essential minerals.
40kg Futterfos +… Read More
  
Posted by Christo du Plessis on 3 Mar 2016
Na die afloop van ʼn droë seisoen, of erger ʼn landsdroogte soos wat ons tans ondervind het, is daar altyd ʼn vraag rakende die lekprogram wat gevolg moet word sodra die eerste reën begin val het. Gewoonlik begin die diere agter die eerste groen gras aanhardloop en word hulle selfs maerder word as wat hulle voor die reën was.
WEIDINGSITUASIE
As ons kyk na die situasie in die veld, sal ons sien dat veral na ʼn rampsdroogte daar weinig bestaande polveld oor is, en dat die weiding gedomineer word deur nuwe ontkieming en natuurlik meer as genoeg onkruidspesies wat floreer. Alhoewel hierdie weiding… Read More
  
Posted by Dala du Plessis on 1 Oct 2015
WAAROM IS FUTTERFOS BETER AS DIE RES?
Fosfaat is ‘n makro element waarvan hoeveelhede in gram per dag benodig word deur feitlik alle diere. Hierdie mineraal is betrokke by ‘n wye verskeidenheid metaboliese, neurologiese en sellulêre funksies. Dit speel veral n belangrike rol in die energie-metabolisme en bloed buffer sisteme. Die onderstaande illustrasie toon hoe die metabolisme van proteien, stysel en vet by mekaar aansluit en opeindig in die elektron transport ketting waar die fosfor molekule onvervangbaar is:
Dit is ‘n komponent van die genetiese materiaal (RNA en DNA). Dit speel ook ‘n… Read More
  
Posted by Lourens Swart on 1 Sep 2015
VOORWOORD
Knap weidingbestuur en noukeurige rekordhouding het opgeval toe die Feedmaster-suksesverhaalspan Junior Versfeld op 1 September op sy plaas Devonby suidoos van Gobabis besoek het. Dié Braunvieh-teler en osprodusent se passie vir weidingbestuur – ook sy vakgebied – het opgeval.
Verwysings na vandag se baie uitdagings is ook gemaak. “Boerdery is nie vir sissies nie. Dit verg dag-tot-dag besluitneming en aanpassing. Soms moet ’n mens vyf jaar lank wag om die sukses van ’n besluit te smaak, soos byvoorbeeld ’n sigbare verskil wat ’n paringskeuse in jou stoet maak. En die grootste ramp… Read More