Loading...

Blog - "Skaapboerdery"

Posted by Joubert De Wit on 21 Aug 2017
Dit is ‘n bekende en belangrike praktyk in veeboerdery om elke jaar minstens 20% van die ooikudde met jong ooitjies te vervang en wel om die volgende redes: Om die ooikudde se gemiddelde ouderdom te handhaaf Om ouer diere waarvan die produksie en reproduksie vermoë begin daal te vervang Om die kudde se gehalte voordurend te verbeter Om deurlopend nuwe genetika in die kudde te bring Vervangingsmetode Haal alle ou ooie uit wat: Sluittand is Swak in kondisie is Swak moedereienskappe toon Uierprobleme ontwikkel het As ooilammers gespeen word vir vervanging, selekteer hulle… Read More