Loading...

Blog - "Kruipvoeding"

Posted by Danie de Lange on 1 Sep 2021
Diere gesondheid: Maak seker ooie is 4 weke voor lamtyd geënt om immuniteit via biesmelk aan lammers oor te dra. Maak voerbakke gereeld skoon deur mis, stof en meel te verwyder. Sorg vir skoon water. Infrastruktuur Genoeg VREETSPASIE vir ooie en lammers te alle tye, veral sodra die lammers sterker begin vreet!. Voorsien skaduwee in die somer vir lammers op kraal. Voeding: Verseker voldoende biesmelkkwaliteit en optimale melkproduksie met lamtyd deur ooie die laaste drie weke voor lam met ‘n Feedmaster deurvloeiproteïen produk of ‘n lek te help. Begin met kruipvoer binne 10… Read More
Posted by Norbert Neumann on 28 May 2020
Kruipvoeding is nie ‘n nuwe konsep nie. Die konsep is al reeds vir baie jare bekend, maar word dit nie baie wyd in Namibie aangewend nie. Die benadering om kruipvoeding toe te pas moet reg wees en moet daar na sekere aspekte gekyk word om te verseker dat positiewe resultate verkry word, want dit is wat die boer soek. Niemand wil verliese maak in so ‘n oefening nie. Daarom is dit belangrik om na ‘n paar aspekte te kyk en dit is juis hier waar Voermeester hul ervaring met die boere wil deel. Wanneer moet jy kruipvoeding oorweeg? Dit sal afhang van die doel van die kruipvoeding; hetsy vir die… Read More