Loading...

Blog - "Rumen"

Posted by Claudia Isabell Mack on 9 May 2023
Herkouers is anatomies aangepas om veselagtige voedingstowwe te verteer om aan hul nutriënte behoeftes te voorsien. Verteringsensieme alleen kan nie sellulose verteer nie. Hierdie polysaccharide is volop in veselagtige voere. Die gebruik van ruvoere behels komplekse interaksies tussen die verteringstelsel van die herkouer, die mikro-organismes wat in simbiose saam met die herkouer leef, en die plante wat die herkouer inneem. Rumen ontwikkeling Met geboorte is die rumen steriel (Dag 0). Dus is die kalf/lam ʼn enkelmaag dier aan die begin van sy lewe totdat die rumen begin ontwikkel. Op dag 1… Read More
Tags:
Posted by Norbert Neumann on 28 May 2020
Kruipvoeding is nie ‘n nuwe konsep nie. Die konsep is al reeds vir baie jare bekend, maar word dit nie baie wyd in Namibie aangewend nie. Die benadering om kruipvoeding toe te pas moet reg wees en moet daar na sekere aspekte gekyk word om te verseker dat positiewe resultate verkry word, want dit is wat die boer soek. Niemand wil verliese maak in so ‘n oefening nie. Daarom is dit belangrik om na ‘n paar aspekte te kyk en dit is juis hier waar Voermeester hul ervaring met die boere wil deel. Wanneer moet jy kruipvoeding oorweeg? Dit sal afhang van die doel van die kruipvoeding; hetsy vir die… Read More