Loading...

Blog - "nutrition"

Posted by Feedmaster Advice on 22 Jun 2022
Hoe moet voer lyk en voel, hoeveel en wanneer moet ek voer? Die tekstuur van voer, die hoeveelhede wat aan skoudiere gevoer word en voeding tydens die skou, dra by tot die afronding van dié diere en uiteindelik hoe hulle in die skouring lyk. Voer moet 'n goeie tekstuur hê, naamlik 'n goeie mengsel van partikelgroottes en so min as moontlik uitermatige fyn of growwe materiaal. Stowwerige of gemufde voer moet glad nie gebruik word nie. Wanneer diere hoes kan dit 'n aanduiding van stowwerige voer wees. Sodra die volledige voer gemeng is kan die produsent ‘n monster van die voer in sy hande saam… Read More
Tags:
Posted by Danie de Lange on 10 Aug 2021
Die vreet van hare en wol is meestal die gevolg  van 'n ernstige proteien- en/of sinktekort. Die mees waarskynlike oorsaak van hare en wol vreet gedurende die winter is ‘n proteïentekort, want die diere is opsoek na proteïen terwyl hare en wol suiwer proteïen is. Dikwels word haarballe in die grootpens van hierdie skape aangetref. In ‘n mindere mate gebeur dit ook as daar ‘n sinktekort voorkom. Die aanbeveling is dat beide proteïen en spoorelemente aangevul word Gedurende die wintermaande is die weiding droog en het dit ‘n tekort aan proteïen. Die mikro-organismes in die grootpens van… Read More
Tags:
Posted by Admin on 13 Nov 2020
During the dry season from July to December, there is a huge drop in the nutritional value of natural pastures. Animals need more time and spend more energy to satisfy their nutritional needs. Most ewes struggle to raise twins which are common during this time of year. Fortunately, animals that are kraaled every night allow the owner to assist his animals daily. The following feeding guidelines will contribute to better production: 1. Treatment of Ewes which also contribute to better growth of Kids and Lambs Start supplementing ewes within the last 3 weeks before lambing! Ewes with twins… Read More
Posted by Feedmaster Advice on 29 Nov 2018
Small scale flocks - Common questions asked and answered - SOURCE:-Poultry Pluimvee Bulletin Sept Vol 7/9- My chickens aren’t laying eggs. Why? While there are a number of reasons that could be responsible for hens not laying eggs, some are more com- mon than others. The small-scale farmer should first consider these when trying to fix the problem. Declining day length Short day lengths are one reason why birds may stop laying eggs. Poultry typically need 12 to 14 hours of light per day to stimulate egg production. For flocks on natural daylight, egg production will decline in the… Read More