Loading...

Blog - "ooie"

Posted by Admin on 12 Feb 2020
Die kuddesamestelling van veeboerdery verwys na die verhoudings tussen ramme, ooie, vervangingsooie en lammers op die plaas. Vir optimale produksie en volhoubare weidingsbestuur is daar spesifieke riglyne om te volg. Vir enige vleisproduksie-eenheid moet die kuddesamestelling deurlopend bestuur word. Die bestuur van die veegetalle begin by die korrekte veebelading of bestokking van die plaas wat ‘n baie groot invloed het op volhoubare vleisproduksie. Elke plaas het sy eie drakrag wat bepaal word deur die plaas se ligging, grondtipes, weidingsamestelling, kleinvee, grootvee en reënval. ‘n… Read More