Loading...

Blog - "Genomiese Merkerverrykte"

Posted by Joggie Briedenhann on 8 Mar 2018
Die jaarlikse Hartebeestloop Veiling op Vrydag 18 Mei 2018 bring ongekende vooruitgang in genomiese vordering vir die Namibiese vleisbeesindustrie. Dit sal die eerste keer wees in die geskiedenis van beesveilings in Suider-Afrika dat alle veilingsbulle en meeste van die bulmoeders genotipies tipeer is. Moenie dat hierdie groot woorde jou afskrik nie. Lees verder vir ‘n eenvoudige verduideliking oor hoe Genomiese Merkerverrykte Teelwaardes jou kudde se meriete, prestasie en winsgewindheid beinvloed. 1. Kort geskiedenis van die vleisbeesindustrie: Daar was ‘n tydperk waartydens geen… Read More