Loading...

Blog - "droogte"

Posted by Christo du Plessis on 10 Nov 2015
Die afgelope droogte was ‘n baie moeilike tyd vir die veeboere in Namibië.  Dit het oor die algemeen min gereën, waar  sekere dele ook boonop laat reën ontvang het.  Dit het veroorsaak dat die veld kort uitgegroei het voor die grasse saad geskiet het om in dormansie gedurende die winter te kan gaan.  Dit het ‘n tekort aan droëmateriaal veroorsaak wat die droogte vererger het. Die bestuur van weiveld na ‘n droogte het in terme van intensiewe navorsing nog baie min aandag geniet.  Die beste manier om die veld na ‘n droogte te bestuur is om goeie bestuur in die… Read More
Tags: