Grade A0 11/05 - 75.00 / 27/04 - 75.00 (0.0%) Grade A1 11/05 - 78.00 / 27/04 - 78.00 (0.0%) Grade A2 11/05 - 78.00 / 27/04 - 78.00 (0.0%) Grade A3 11/05 - 78.00 / 27/04 - 78.00 (0.0%) Grade A4 11/05 - 78.00 / 27/04 - 78.00 (0.0%) Grade A5 11/05 - 76.00 / 27/04 - 76.00 (0.0%) Grade A6 11/05 - 76.00 / 27/04 - 76.00 (0.0%) Grade AB0 11/05 - 75.00 / 27/04 - 75.00 (0.0%) Grade AB1 11/05 - 78.00 / 27/04 - 78.00 (0.0%) Grade AB2 11/05 - 78.00 / 27/04 - 78.00 (0.0%) Grade AB3 11/05 - 78.00 / 27/04 - 78.00 (0.0%) Grade AB4 11/05 - 78.00 / 27/04 - 78.00 (0.0%) Grade AB5 11/05 - 76.00 / 27/04 - 76.00 (0.0%) Grade AB6 11/05 - 76.00 / 27/04 - 76.00 (0.0%) Grade B0 11/05 - 75.00 / 27/04 - 75.00 (0.0%) Grade B1 11/05 - 78.00 / 27/04 - 78.00 (0.0%) Grade B2 11/05 - 78.00 / 27/04 - 78.00 (0.0%) Grade B3 11/05 - 78.00 / 27/04 - 78.00 (0.0%) Grade B4 11/05 - 78.00 / 27/04 - 78.00 (0.0%) Grade B5 11/05 - 76.00 / 27/04 - 76.00 (0.0%) Grade B6 11/05 - 76.00 / 27/04 - 76.00 (0.0%) Grade C0 11/05 - 70.00 / 27/04 - 70.00 (0.0%) Grade C1 11/05 - 74.00 / 27/04 - 74.00 (0.0%) Grade C2 11/05 - 74.00 / 27/04 - 74.00 (0.0%) Grade C3 11/05 - 74.00 / 27/04 - 74.00 (0.0%) Grade C4 11/05 - 74.00 / 27/04 - 74.00 (0.0%) Grade C5 11/05 - 70.00 / 27/04 - 70.00 (0.0%) Grade C6 11/05 - 70.00 / 27/04 - 70.00 (0.0%) Grade A439.69 25/01 - 39.00 Grade A0 11/05 - 75.00 / 27/04 - 75.00 0.0% Grade A1 11/05 - 78.00 / 27/04 - 78.00 0.0% Grade A2 11/05 - 78.00 / 27/04 - 78.00 0.0% Grade A3 11/05 - 78.00 / 27/04 - 78.00 0.0% Grade A4 11/05 - 78.00 / 27/04 - 78.00 0.0% Grade A5 11/05 - 76.00 / 27/04 - 76.00 0.0% Grade A6 11/05 - 76.00 / 27/04 - 76.00 0.0% Grade AB0 11/05 - 75.00 / 27/04 - 75.00 0.0% Grade AB1 11/05 - 78.00 / 27/04 - 78.00 0.0% Grade AB2 11/05 - 78.00 / 27/04 - 78.00 0.0% Grade AB3 11/05 - 78.00 / 27/04 - 78.00 0.0% Grade AB4 11/05 - 78.00 / 27/04 - 78.00 0.0% Grade AB5 11/05 - 76.00 / 27/04 - 76.00 0.0% Grade AB6 11/05 - 76.00 / 27/04 - 76.00 0.0% Grade B0 11/05 - 75.00 / 27/04 - 75.00 0.0% Grade B1 11/05 - 78.00 / 27/04 - 78.00 0.0% Grade B2 11/05 - 78.00 / 27/04 - 78.00 0.0% Grade B3 11/05 - 78.00 / 27/04 - 78.00 0.0% Grade B4 11/05 - 78.00 / 27/04 - 78.00 0.0% Grade B5 11/05 - 76.00 / 27/04 - 76.00 0.0% Grade B6 11/05 - 76.00 / 27/04 - 76.00 0.0% Grade C0 11/05 - 70.00 / 27/04 - 70.00 0.0% Grade C1 11/05 - 74.00 / 27/04 - 74.00 0.0% Grade C2 11/05 - 74.00 / 27/04 - 74.00 0.0% Grade C3 11/05 - 74.00 / 27/04 - 74.00 0.0% Grade C4 11/05 - 74.00 / 27/04 - 74.00 0.0% Grade C5 11/05 - 70.00 / 27/04 - 70.00 0.0% Grade C6 11/05 - 70.00 / 27/04 - 70.00 0.0% Grade A439.69 25/01 - 39.00
Hoe Wend Voermeester Wetenskaplike Navorsing Aan Om Produkte Se Prestasie Verder Te Verbeter

Diere wat vanaf ‘n oorwegende ruvoer dieet soos veldweiding oorgaan na ‘n volvoer, moet geleidelik op die nuwe voer aangepas word. Die rumenbakterieë moet eers kans kry om by die nuwe voer aan te pas, want ‘n volvoer het altyd ‘n hoër proteïen- en energiewaarde as veldweiding.

Diere wat met ‘n volvoer uitgegroei of voorberei word vir skoue of veilings loop die gevaar om suurpens of asidose te ontwikkel tydens die voerproses. Selfs diere wat goed aangepas en al ‘n geruime tyd op dieselfde volvoer was, kan suurpens ontwikkel sodra daar afgewyk word van die daaglikse voeraptroon.

Voer elke dag, en veral oor naweke, dieselfde hoeveelhede voer op dieselfde tye van die dag en maak seker dat daar genoeg vreetspasie is om kompetisie uit te skakel.

Voermeester sluit ‘n giskultuur (Actisaf®) in sekere herkouerrantsoene in om die rumenomgewing te help optimaliseer tydens die voerproses vir nog beter groei.

Die gis bevorder die groei van die melksuur- en veselverterende bakterieë in die rumen. Dit lei tot ‘n meer stabiele pH (suurheidsgraad) na diere gevoer is met rantsoene wat veral hoog is in energie.

Die insluiting van die gis beperk nie net suurpens of asidose in die rumen nie, maar verbeter ook veselvertering.

Die voordelige rumenomgewing dra dus by tot nog beter diereprestasie in herkouers en selfs perde.

Voermeester sluit die produk by die volgende rantsoene in om prestasie nog verder te verbeter:

Stoetveekorrels

Beefpro 14 Korrels

Wildskorrels

Perdevoere

Melkrantsoene