Blog - "Lick Intake Calculator"
Posted by Christo du Plessis on 15 Dec 2016
Kry Feedmaster-toep onder die knie:-Lick Intake Calculator
Vir hierdie uitgawe help ons om jou Futterfos-behoeftes vir die Januarie tot April 2017 tydperk uit te werk deur die lick intake calculator op die Feedmaster-toep baas te raak. Om te begin, moet jy eers die Feedmaster-toep van Google Play Store kliek aflaai (www.play.google.com/store) deur op die install-knoppie te gaan klik.
Stap een
So lyk die Feedmaster-toep op Google Play Store (onder). Om dit af te laai, klik op die groen install-knop (aangedui met die rooi sirkel).
Sodra geïnstalleer sal dié skerm opkom (foto bo). Vir die… Read More