Loading...

Kry Feedmaster-Toep Onder Die Knie: Lick Intake Calculator

Kry Feedmaster-Toep Onder Die Knie: Lick Intake Calculator
Posted by on 15 December 2016 and filed under

Kry Feedmaster-toep onder die knie:-Lick Intake Calculator

Vir hierdie uitgawe help ons om jou Futterfos-behoeftes vir die Januarie tot April 2017 tyd­perk uit te werk deur die lick intake calculator op die Feedmaster-toep baas te raak. Om te begin, moet jy eers die Feedmaster-toep van Google Play Store kliek aflaai (www.play.google.com/store) deur op die install-knoppie te gaan klik.

Stap een

So lyk die Feedmaster-toep op Google Play Store (onder). Om dit af te laai, klik op die groen install-knop (aangedui met die rooi sirkel).

play storetoep voorblad

Sodra geïnstalleer sal dié skerm opkom (foto bo). Vir die boere wat nog nie voorheen die toep afgelaai het nie, moet daar eers ’n plaas geregistreer word. Klik op die select or add farm skakel (wit sirkel bo) wat jou neem na ’n vraelys soos gesien op die voorbeeld regs.

installregistreer

Stap twee

screen2

Sodra stap een voltooi is, kliek op die drie ­oranje strepe (soos aangedui bo in die rooi sirkel) en selekteer die calculator opsie. Hierna sal jy verwys word na die drie verskillende calculators – feed profit calculator, lick intake calculator en grazing calculator. Vir hierdie uitgawe oefen ons met die lick intake calculator.

screen1

Die lick intake calculator neem jou na die volgende vraelys wat ingevul moet word. Sodra die plaasnaam, trop-pos, spesies, trop-tipe en getal van diere ingevul is, maak seker dat die green season opsie aangeskakel is deur die wit sirkel te skuif van links na regs (rooi sirkels) en kliek op next.

screen3screen4

green-2016green-2017

Daarna word jy geneem na die green season skerm met die volgende vrae, insluitend die groen seisoen produk, prys per kg, daaglikse inname per dier asook die begin- en einddatum. Kliek dan op I’m done waarna ’n skerm sal aandui dat die data suksesvol gestoor is.

greengreen2

Die lick intake calculator gee jou die nuutste uitgewerkte berekeninge oor verskillende pe­riodes, gebaseer op die boer se gegewe data.

lick1

Die uitslae word dan deurgegee aan die boer en sluit in daaglikse koste per dier en trop as ook die inname per dier en trop.

report1-1report1-inlas

  • Print this article
  • Email this article
  • Share this article