Loading...

Blog - "Feedmaster App"

Posted by Christo du Plessis on 15 Dec 2016
Kry Feedmaster-toep onder die knie:-Lick Intake Calculator Vir hierdie uitgawe help ons om jou Futterfos-behoeftes vir die Januarie tot April 2017 tyd­perk uit te werk deur die lick intake calculator op die Feedmaster-toep baas te raak. Om te begin, moet jy eers die Feedmaster-toep van Google Play Store kliek aflaai (www.play.google.com/store) deur op die install-knoppie te gaan klik. Stap een So lyk die Feedmaster-toep op Google Play Store (onder). Om dit af te laai, klik op die groen install-knop (aangedui met die rooi sirkel). Sodra geïnstalleer sal dié skerm opkom (foto bo). Vir die… Read More
Posted by Christo du Plessis on 1 Sep 2016
Feedmaster-personeel is tot boere se diens om hulle leiding te gee in die gebruik van die nuwe slimfoon-toepassing vir omvattende boerderybestuur. Twee boereverenigings het Feedmaster reeds voor die amptelike bekendstelling van dié hulpmiddel op 21 Julie genader om hul lede touwys te maak. Die verwagting is dat baie meer sal volg. As jy reeds ‘n Feedmaster-rekening het, kan jy net aanteken en laat waai. Andersins kan die gebruiksvriendelike toepassing gratis afgelaai word van Google Play of App Store. Feedmaster het gevorderde selfoontegnologie vir verhoogde produksie en suksesvolle… Read More