Loading...

Blog

Posted by Feedmaster Advice on 29 Nov 2018
Small scale flocks - Common questions asked and answered - SOURCE:-Poultry Pluimvee Bulletin Sept Vol 7/9- My chickens aren’t laying eggs. Why? While there are a number of reasons that could be responsible for hens not laying eggs, some are more com- mon than others. The small-scale farmer should first consider these when trying to fix the problem. Declining day length Short day lengths are one reason why birds may stop laying eggs. Poultry typically need 12 to 14 hours of light per day to stimulate egg production. For flocks on natural daylight, egg production will decline in the… Read More
Posted by Danie de Lange on 20 Aug 2018
Vrae wat gereeld oor Melkproduksie van Boerbokke gevra word 1. Hoekom is dit belangrik dat ons oor die melkproduksie van bokooie moet praat ? Antwoord: Ek kry elke jaar die tyd navrae vanaf produsente oor ooie wat te min melk het en ons sien dit meestal eers nadat die ooie gelam het. Om die probleem reg te stel is soms te laat, maar ook moeiliker en duurder as om die probleem te voorkom. Voldoende biesmelk van goeie kwaliteit vir die lammers binne die eerste 4 uur na ‘n ooi gelam het, beperk ook vrektes veral in die winter. Ons weet dat bokooie wat vanaf Juniemaand lam, baie meer… Read More
Posted by Joggie Briedenhann on 8 Mar 2018
Die jaarlikse Hartebeestloop Veiling op Vrydag 18 Mei 2018 bring ongekende vooruitgang in genomiese vordering vir die Namibiese vleisbeesindustrie. Dit sal die eerste keer wees in die geskiedenis van beesveilings in Suider-Afrika dat alle veilingsbulle en meeste van die bulmoeders genotipies tipeer is. Moenie dat hierdie groot woorde jou afskrik nie. Lees verder vir ‘n eenvoudige verduideliking oor hoe Genomiese Merkerverrykte Teelwaardes jou kudde se meriete, prestasie en winsgewindheid beinvloed. 1. Kort geskiedenis van die vleisbeesindustrie: Daar was ‘n tydperk waartydens geen… Read More
Posted by Christo du Plessis on 1 Feb 2018
Voer veiliger deur vroegtydig te begin Christo Du Plessis Die skouring bly ʼn belangrike- vertoonlokaal waar die land se genetika adverteer kan word, -maar ook met mekaar vergelyk kan word. Behoorlike voorbereiding is egter nodig om die kampioen dier op die dag te vertoon. Jy kan -nie meer net jou beter diere uitkeer en dink jy gaan beter advertensie kry as jou buurman met moontlike swakker genetika nie. Om vroeër te begin met jou voedingsprogram hou verskeie voordele in: Die-eerste-voordeel is natuurlik gemoedsrus, omdat jy weet jou diere reeds aangepas is en besig om in kondisie te… Read More
Tags:
Posted by Joubert De Wit on 21 Aug 2017
Dit is ‘n bekende en belangrike praktyk in veeboerdery om elke jaar minstens 20% van die ooikudde met jong ooitjies te vervang en wel om die volgende redes: Om die ooikudde se gemiddelde ouderdom te handhaaf Om ouer diere waarvan die produksie en reproduksie vermoë begin daal te vervang Om die kudde se gehalte voordurend te verbeter Om deurlopend nuwe genetika in die kudde te bring Vervangingsmetode Haal alle ou ooie uit wat: Sluittand is Swak in kondisie is Swak moedereienskappe toon Uierprobleme ontwikkel het As ooilammers gespeen word vir vervanging, selekteer hulle… Read More