Loading...

Blog

Posted by Claudia Isabell Mack on 22 Mar 2023
The technical team and nutritionist at Feedmaster decided a little over a year ago to improve the Equimaster horse feed range to make it the top option for Namibian horse owners and their animals. The goal is to create a very appealing feed that will satisfy even the pickiest horses while offering a full meal to supplement the roughage portion of the horse's daily nutritional requirements. This range includes a Maintenance (min 12% protein), Performance (min 14% protein) and Endurance (min 11% protein) feed. The Equimaster Maintenance and Performance feed are available in muesli and pellets… Read More
Tags:
Posted by Admin on 22 Dec 2022
The KEY = Phosphorous Supplementation What are the critical areas in red meat production that drive profitability? Weaner percentage Weaner weights Optimal utilization of your cheapest feed source, namely natural pastures Marketing at the right time, place, and price, but it is only possible if you have animals to market. In this article, we want to look at the impact of the right phosphate supplement on the above key areas that drive profitability. Phosphate supplementation is too expensive: right or wrong? The perception exists that phosphorous supplementation is too expensive,… Read More
Tags:
Posted by Admin on 27 Oct 2022
Jaarlikse ramaankope, ooiseleksie en die versorging en seleksie van jong ooie verseker genetiese vordering! Die jong ooie of vervangingsootjies dra by tot die genetiese vordering of verbetering in die kudde en verhoed dat die ooitrop se gemiddelde ouderdom nie te hoog raak nie. Dit word gedoen deur al die ooie wat deur die jaar op grond van ouderdom, swak produksie en lae reproduksie uitgeskot word, te vervang met beter jong ooie. Navorsing bevestig wat produsente oor die jare ervaar: Ooitjies wat gedurende die eerste 2 maande na geboorte goed gegroei het, presteer baie beter oor die res… Read More
Tags:
Posted by Norbert Neumann on 3 Aug 2022
Hierdie is woorde wat mens aan die dink sit, en indien nie, dink weer daaroor! Navorsing se primêre doel is om nuwe omgewings- en produksieaspekte op die voorgrond te plaas. Praktyke en benaderings wat fokus op groei(kg), produksie (weiveld), effektiwiteit, innovering, vernuwing en volhoubaarheid, om ‘n paar te noem. Navorsing lewer ‘n besondere inset aan die landbouer. Die onderstaande aspek kom ook uit die navorsing, nie nuut nie, maar vandag nog relevant. Groei en voer omset effektiwiteit van jong diere. Prestasie van die boerdery word gemeet aan produksie (groei by diere) en… Read More
Tags:
Posted by Feedmaster Advice on 22 Jun 2022
Hoe moet voer lyk en voel, hoeveel en wanneer moet ek voer? Die tekstuur van voer, die hoeveelhede wat aan skoudiere gevoer word en voeding tydens die skou, dra by tot die afronding van dié diere en uiteindelik hoe hulle in die skouring lyk. Voer moet 'n goeie tekstuur hê, naamlik 'n goeie mengsel van partikelgroottes en so min as moontlik uitermatige fyn of growwe materiaal. Stowwerige of gemufde voer moet glad nie gebruik word nie. Wanneer diere hoes kan dit 'n aanduiding van stowwerige voer wees. Sodra die volledige voer gemeng is kan die produsent ‘n monster van die voer in sy hande saam… Read More
Tags: