Loading...

Blog - "Nutrition"

Posted by Claudia Isabell Mack on 1 Jun 2023
Met die winter-dekseisoen wat voorlê staar die produsent ‘n paar uitdagings in die gesig, en die koste knyptang raak al groter. Deur na die navorsing te kyk wat gedoen is in die verlede en die kennis wat beskikbaar is, kan ‘n hele paar aannames suksesvol gemaak word. Een van die aannames is beslis wanneer dit kom by ons beeste se kondisie, loop dit hand aan hand met dragtigheidspersentasies. Table A: Tabel A, verduidelik die invloed van massaverlies op die oestrussiklus van veldbeeste. Sodra ‘n koei ‘n massaverlies van rondom 70 kg het staak haar oestrussiklus en hervat eers weer sodra… Read More
Tags:
Posted by Claudia Isabell Mack on 9 May 2023
Herkouers is anatomies aangepas om veselagtige voedingstowwe te verteer om aan hul nutriënte behoeftes te voorsien. Verteringsensieme alleen kan nie sellulose verteer nie. Hierdie polysaccharide is volop in veselagtige voere. Die gebruik van ruvoere behels komplekse interaksies tussen die verteringstelsel van die herkouer, die mikro-organismes wat in simbiose saam met die herkouer leef, en die plante wat die herkouer inneem. Rumen ontwikkeling Met geboorte is die rumen steriel (Dag 0). Dus is die kalf/lam ʼn enkelmaag dier aan die begin van sy lewe totdat die rumen begin ontwikkel. Op dag 1… Read More
Tags:
Posted by Claudia Isabell Mack on 22 Mar 2023
The technical team and nutritionist at Feedmaster decided a little over a year ago to improve the Equimaster horse feed range to make it the top option for Namibian horse owners and their animals. The goal is to create a very appealing feed that will satisfy even the pickiest horses while offering a full meal to supplement the roughage portion of the horse's daily nutritional requirements. This range includes a Maintenance (min 12% protein), Performance (min 14% protein) and Endurance (min 11% protein) feed. The Equimaster Maintenance and Performance feed are available in muesli and pellets… Read More
Tags:
Posted by Admin on 27 Oct 2022
Jaarlikse ramaankope, ooiseleksie en die versorging en seleksie van jong ooie verseker genetiese vordering! Die jong ooie of vervangingsootjies dra by tot die genetiese vordering of verbetering in die kudde en verhoed dat die ooitrop se gemiddelde ouderdom nie te hoog raak nie. Dit word gedoen deur al die ooie wat deur die jaar op grond van ouderdom, swak produksie en lae reproduksie uitgeskot word, te vervang met beter jong ooie. Navorsing bevestig wat produsente oor die jare ervaar: Ooitjies wat gedurende die eerste 2 maande na geboorte goed gegroei het, presteer baie beter oor die res… Read More
Tags:
Posted by Norbert Neumann on 3 Aug 2022
Hierdie is woorde wat mens aan die dink sit, en indien nie, dink weer daaroor! Navorsing se primêre doel is om nuwe omgewings- en produksieaspekte op die voorgrond te plaas. Praktyke en benaderings wat fokus op groei(kg), produksie (weiveld), effektiwiteit, innovering, vernuwing en volhoubaarheid, om ‘n paar te noem. Navorsing lewer ‘n besondere inset aan die landbouer. Die onderstaande aspek kom ook uit die navorsing, nie nuut nie, maar vandag nog relevant. Groei en voer omset effektiwiteit van jong diere. Prestasie van die boerdery word gemeet aan produksie (groei by diere) en… Read More
Tags: